#OFMAgriUur - Christal-Lize Muller gesels met NWK se Johan Bezuidenhout
--:--
Donderdag op die OFM Agri-uur, moontlik gemaak deur NWK, het Christal-Lize Muller met Johan Bezuidenhout – Groep bestuurder: Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK gepraat oor die nypende droogte en wat dié organisasie doen om landbouers te help.