Draaipunt program 2: Vangstrikke in die natuur

Strikke in die natuur is 'n groot probleem...in natuurreservate, wildplase en selfs in dorpareas. Luister wat die SanParke Ereveldwagters doen om hierdie uitdaging aan te pak. Hoor ook hoe jy deel kan word van die oplossing.