Landbounuus-podcast: Storting van goedkoper ingevoerde landbouprodukte 'n kritiese uitdaging
--:--
Die storting van goedkoper ingevoerde landbouprodukte, wat boere en landboubesighede knou, is 'n kritiese uitdaging wat dringende ingryping benodig.