Bekende leer-maatskappy beplan om belange verder in Afrika te versprei
--:--
‘n Groot en bekende leer-maatskappy beplan om sy belange verder in Afrika te versprei. Ons berig ook oor ‘n nuwe toepassing wat potensiele pasmaats vir beeste soek. Dit laat produsente toe om manlike of vroulike diere op hul slimfone te kies deur na die fotos van moontlike kandidate