Die middelpunt van macadamia neute in die Laeveld.

--:--
Macadamia neute is slegs 2% van die wêreldmark wat die verbruik van neute betref en sowat 70% van die wêreld se macadamia neute kom uit Suid Afrika waarvan die grooste gedeelte (90%) in die Laeveld gegroei word - enige jong boer wat 'n geleentheid soek kan gerus die potgooi luister.
5 Apr 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Polisie op spoor van verdagtes wat juwelierswinkel in Nelspruit beroof

Die polisie is op soek na verdagtes wat na bewering Donderdagoggend 'n juwelierswinkel in Nelspruit beroof het. Twee verdagtes het glo die winkel bestorm, werknemers met vuurwapens gedreig en kontant geëis. Hulle het personeel beveel om die kluis oop te maak en het ook die werknemers van juweliersware, selfone en…
15 Apr 1 min

Willewragtag met passie vir karre

Pieter Landman en Marina Coetzee het vir Skedaddle meer vertel oor die Nkomazi 400 wat die naweek plaasvind. Pieter het ook sy ervaring by vanjaar se Dakar-tydren gedeel.
15 Apr 27 min

Els for Autism SA besoek Laeveld

Els for Autism SA het begin om uit te reik na ander provinsies en is in die Laeveld om onderwyser-opleiding by Pro-Gratia-leersentrum te bied. Vanaand bied hulle ook'n spesiale sessie vir ouers.
12 Apr 12 min