Agri: maandag 11:00

Loading player...
Intro
Ek is ... en hier is jou 'OFM' Landbounuusbulletin

ENG

I am .... and here is your OFM Agriculture Bulletin

2018-07-02 10:23
Stats SA (clm/release)
Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) beoog om so vroeg as volgende week van sowat 600 veldbeamptes gebruik te maak om kommersiële plase oor die land heen in sy nasionale sensusopname te besoek. Die statistikus-generaal, Risenga Maluleke, sê in 'n mediaverklaring die getal en grootte van plase, gewassoorte in verskillende geografiese gebiede en landbou-insette gaan in dié opname gebruik word. Dit kom nadat die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies vereis dat 'n land ten minste elke tien jaar 'n sensus van landbou doen. Data wat uit die opname ingesamel is, is van belang om die grootte en struktuur van die landboubedryf, asook die bydrae daarvan tot die nasionale ekonomie en indiensnemingsyfers vas te stel.

2018-10-08 10:38

----------------------------------------------------------------------------

Herman 1 (clm)
Politieke stabiliteit en duidelike riglyne van die ANC rondom die ekonomie en grondhervorming is van die uitdagings wat die landboubedryf in Suid-Afrika in die gesig staar. Dit is volgens die Suidwes Groep se uitvoerende hoof, Herman van Schalkwyk, nadat die groep onlangs ‘n wins van R56 miljoen getoon het. Van Schalkwyk sê beleidsekerheid is nou nodig - veral met betrekking tot grondonteiening sonder vergoeding...

[CutID: Herman van Schalkwyk bite 1 edited.mp3
Time: 20s
Title: Herman van Schalkwyk bite 1
Description: Herman van Schalkwyk bite 1
Out-cue: ]

2018-10-08 10:44

----------------------------------------------------------------------------

Agri SA (clm)
Die onteiening van grond sonder vergoeding, finansiering, transformasie en hoe die landboubedryf vorentoe geneem kan word, word vandeesweek op Agri SA se jaarkongres onder die loep geneem. Boere, lede van landboubesighede en ander betrokkenes is Dinsdag en Woensdag in Pretoria byeen vir dié organisasie s
10 Oct 2018 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nozi Nkwe – Free State One Billion Trees Programme

Interview with Nozi Nkwe from the Free State Department of Agriculture and Rural Development and Environment about the Presidential One Billion Trees Programme, including where trees have been planted in the province, the types of trees being planted, measures to ensure their survival and the Free State’s target of planting…
2 Oct 8AM 5 min

Noluvo-Lihle Buthelezi-Colours of Unity Family Fun Day

Interview with Matsepe Academy of Tutoring event coordinator Noluvo-Lihle Buthelezi about the Colours of Unity Family Fun Day at Naval Hill, including the event’s purpose, activities, community response and fundraising initiative.
2 Oct 6AM 5 min