OFM-landboubulletin, Woensdag 21 Februarie 2018

--:--
Parlementêre komitee wil volwaardige ondersoek instel teen min. Zwane oor Vrede-melkery en Gupta-myne; begroting gaan nie veel inhou vir landbou; en daar is steeds onduidelikheid oor pres. Cyril en die ANC se onteieningsplanne.
21 Feb 2018 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes