OB gevra om VS-munisipaliteit te ondersoek

Loading player...
Die DA in die Vrystaat het die Openbare Beskermer gevra om die Mafube-munisipaliteit – wat Frankfort, Villiers en Tweeling insluit – te ondersoek. Dié munisipaliteit is verlede maand deur die provinsiale departement van samewerkende regering en tradisionele sake onder administrasie geplaas. DA-LPW Mariette Pittaway sê die munisipaliteit het egter intussen tot ‘n totale stilstand gekom terwyl sy uitstaande skuld aan Eskom, die nasionale departement van Water en Sanitasie en die mediese- en pensioen fondse van werkers ophoop. Die hoof van die Vrystaatse departement van samewerkende regering en tradisionele sake, Mokete Duma, sê die departement help op die oomblik om werkers se salarisse te betaal en om die administratiewe proses in te stel.
22 Jun 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Second suspect arrested in Welkom kidnapping case

A 37-year-old man has been arrested in connection with an alleged kidnapping and extortion case in Welkom. He is accused of impersonating a police official and is expected to appear in court alongside the first suspect.
5 Oct 5AM 1 min