ANC-LPs kan nou volgens hul gewete stem tydens wantrouemosie

Loading player...
Opposisiepartye glo ANC-LPs sal nou volgens hul gewete kan stem tydens die opkomende mosie van wantroue in President Jacob Zuma.

Dít nadat die gister beslis het dat die speaker van die nasionale vergadering, Baleka Mbete, wel die mag het om te besluit op ’n geheime stemming oor so ’n mosie.

Maryke Vermaak doen verslag.

Die UDM, DA en EFF het vroeër ’n mosie van wantroue in Zuma in die parlement ter tafel gelê. Mbete het egter op ’n versoek van die UDM daarna vir ’n geheime stemming oor die mosie gesê sy het nie die mag om só ’n stemprosedure te gelas nie.
22 Jun 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Second suspect arrested in Welkom kidnapping case

A 37-year-old man has been arrested in connection with an alleged kidnapping and extortion case in Welkom. He is accused of impersonating a police official and is expected to appear in court alongside the first suspect.
5 Oct 5AM 1 min