17:30 Sport - 5 Junie 2017

Loading player...
Die Springbok agsteman, Duane Vermeulen, sal Saterdag se toets teen die Hane misloop nadat hy skouer beseer het tydens die France Top14 eindtryd.

Die Proteas is van mening dat hulle boulaanval wat hulle Saterdag gebruik het was die beste een gewees om vir Sir Lanka te kon troef.

Wayde van Niekerk bevestig dat hy die eerskommende naweek aan die 200m naelloop gaan deelneem tydens die Jamaika Uitnodigings-byeenkoms.
5 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Second suspect arrested in Welkom kidnapping case

A 37-year-old man has been arrested in connection with an alleged kidnapping and extortion case in Welkom. He is accused of impersonating a police official and is expected to appear in court alongside the first suspect.
5 Oct 5AM 1 min