Nasionale Dag van Aksie: toon ondersteuning in jou stad of dorp

Loading player...
Suid-Afrikaners wat nie môre kan deelneem aan 'n massa-protesoptog in Pretoria as deel van opposisiepartye se Nasionale Dag van Aksie teen President Jacob Zuma, kan steeds hul ondersteuning toon en in hul stede en dorpe protesaksies hou. Godrich Gardee, die sekretaris-generaal van die EFF, wat deel is van die nege opposisiepartye wat 'n optog van Kerkplein tot by die Uniegebou beplan, sê Suid-Afrikaners in ander dele van die land kan hul stem ook dik maak.

Intussen sê die EFF in die Vrystaat hulle beplan eerskomende Donderdag 'n protesaksie in Ficksburg wat deel vorm van môre se aksie. Die optog smelt saam met die herdenking van Andries Tatane se dood tydens 'n diensleweringsoptog in 2011. Die EFF se Mandisa Makesini sê tydens die optog sal die EFF ook aan mense die betekenis van Suid-Afrika se rommelstatus verduidelik.
11 Apr 2017 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

RE-Think your drink

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
27 Nov 6AM 1 min

Bloemfontein VUKA Arts Festival returns after 22 years

The VUKA Arts Festival returns to Bloemfontein with eight days of music, theatre, comedy and crafts, aiming to revive the festival's legacy while creating opportunities for local artists and contributing to the creative economy.
26 Nov 8AM 10 min

Kay Fourie Voorsitter

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
26 Nov 8AM 2 min