Regering verduidelik droogtehulp aan begunstigdes van grondhervorming

Loading player...
Daar is ‘n groot behoefte aan die opgradering van voerkrale om begunstigdes van grondhervorming tydens die droogte te help.

Dit is een van die behoeftes wat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming geïdentifiseer het tydens ‘n droogte-opname op 1049 plase.

Die departement sê geidentifiseerde voerkrale in Noordwes, KwaZulu-Natal en Mpumalanga word herstel en opgegradeer.

André Grobler berig dat 'n verdere behoefte wat aandag aan gegee word is die sny van brandbane in gebiede waar nog weiding beskikbaar is en die gevaar van brande hoog is.
17 Mar 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

SAHRC’s Northern Cape manager, Uzair Adams

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
6 May 4AM 2 min