OVK sê plaaslike regeringsverkiesing sal voortgaan soos beplan

Loading player...
Die komende plaaslike regeringsverkiesing sal voortgaan soos beplan, al nader die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)
die Grondwethof oor die Verkiesingshof se besluit om die Tlokwe-tussenverkiesings in Noordwes uit te stel. Dit is die versekering wat deur die OVK se topbestuur gegee is. Die adjunk-voorsitter, Terry Tselane sê hulle wil duidelikheid kry oor die Verkiesingshof se uitspraak dat meer inligting benodig word vir registrasie op die kiesersrol.

Die OVK voorsitter, Vuma Mashinini sê miljoene Suid-Afrikaners sal uitgesluit word indien die vereiste van 'n vaste adres afgedwing word.
1 Mar 2016 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

NPA spokesperson

NPA spokesperson on the case of the 14 Vanderbijlpark learners who died when their scholar transport taxi collided with a truck will be laid to rest on Saturday (24/1) in the Vaal.
24 Jan 5AM 1 min

Sergeant Kelebogile Morake

Sergeant Kelebogile Morake urging the public to assist in locating a missing teenager in Litchenburg ,Letlhogonolo Daniel Matebele.
22 Jan 7AM 1 min