Polisiesterftes in Suid-Afrika

Loading player...
Altesaam 86 polisiebeamptes in Suid-Afrika is sedert begin Maart verlede jaar tot einde Februarie hierdie jaar dood teenoor 77 polisiebeamtes in die 2013-2014-tydperk. Luidens ‘n verslag wat die polisie aan OFM-nuus beskikbaar gestel het is altesaam vier polisiebeamptes in die Vrystaat en een onderskeidelik in Noordwes en in die Noord-Kaap in dieselfde tyd dood.
18 Aug 2015 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Jaco Verwey

Organiser of Rocking the Vaal ,Jaco Verwey talking about what people can expect at the event
8 Apr 8AM 9 min