
Ecoskoops - 26 November 2026
Loading player...
Vandag op Ecoskoops sit ons ons gesprek met Lizl Naudé van Lilly Loompa voort. Lilly Loompa is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat op innovasie in die sirkulêre ekonomie fokus. Sy vertel ons meer oor hoe hulle besighede help om te identifiseer watter van hul afvalmateriaal veilig, bruikbaar en kommersieel lewensvatbaar is.

