Helena Hettema kom hou kabaret én digkunsaand in die Laeveld

Loading player...
Die gevierde en bekroonde kabaretkunstenaar, aktrise, liedjieskrywer en digter, Helena Hettema, hou volgende week twee verskillende vertonings in Nelspruit.
Sy vertel ook meer oor haar debuutbundel, "Journeyman".
5 Nov Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

The Raven Protocol

In haar nuwe boek, “The Raven Protocol”, het dr. Lizelle Grobler – ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP) – ’n opleidingshandleiding in die vorm van ’n riller geskryf om die leser te leer hoe om NLP wat as wapen ingespan word, te identifiseer en hulself teen manipulasie…
3 Nov 17 min

Lefpa verleng Laeveld-brandseisoen

LEFPA het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaar toestande. André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt.
30 Oct 6 min

Verkiesing: Wat jy moet weet voor Woensdag

Waar moet jy Woensdag stem? SMS jou identiteitsnommer na 32810 om uit te vind. Om te bepaal of jy goedgekeur is vir 'n spesiale stem, SMS dit na 32711. Thanduxolo Chembeni van die Verkiesingskommissie gesels met Sonop Ontbyt.
30 Oct 11 min