Rassie se plan met groentjies: Bou vir ná WB
Loading player...
Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor al die groentjies in Rassie Erasmus se Springbok-groep.
Ons kyk veral na die insluiting van die talentvolle jong Markus Muller, en bespiegel oor moontlike redes waarom ander groentjies soos Zekhethelo Siyaya en Ethan Adams nog nie opgeroep is nie.
Ons gesels ook oor die Proteas se spogoorwinning oor die Aussies.