
The Raven Protocol
Loading player...
In haar nuwe boek, “The Raven Protocol”, het dr. Lizelle Grobler – ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP) – ’n opleidingshandleiding in die vorm van ’n riller geskryf om die leser te leer hoe om NLP wat as wapen ingespan word, te identifiseer en hulself teen manipulasie te beskerm.

