Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
Die gevierde en bekroonde kabaretkunstenaar, aktrise, liedjieskrywer en digter, Helena Hettema, hou volgende week twee verskillende vertonings in Nelspruit. Sy vertel ook meer oor haar debuutbundel, "Journeyman".
In haar nuwe boek, “The Raven Protocol”, het dr. Lizelle Grobler – ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP) – ’n opleidingshandleiding in die vorm van ’n riller geskryf om die leser te leer hoe om NLP wat as wapen ingespan word, te identifiseer en hulself teen manipulasie…
LEFPA het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaar toestande. André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.