
Skoolnuus
Loading player...
Schalk en Tyrone gee vir ons die nuutste nuus vanaf die krieket veld. Hulle gee vir ons die resultate van die T30 en T40 nationale liega, sowel as nuus oor die "Street Cricket League". Hulle gee ook inligting deur rakende die "SA Championship" fietsry kompetisie en ook nuus vanuit Kanada waar die "World Rugby Under 20 Challenge" tans aan die gang is.

