ONDERHOUD | Gemeenskapspersoonlikheid

Loading player...
HartklopFM het elke weeksdag ‘n Gemeenskapspersoonlikheid waartydens ons prominente persone in ons plaaslike gemeenskap en oor die grense heen beter leer ken. Wie is die persoon agter die naam?
In dié onderhoud gesels Andries Mouton met sanger en liedjieskrywer, Anna Davel, as deel van ons Gemeenskapspersoonlikheid-segment tydens die Gemeenskapsuur op HartklopFM.
27 Sep Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, oor bankwese-toekennings.
17 Nov 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle bemiddeling voor litigasie.
15 Oct 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle ledebelang- en aandeelhouerooreenkomste.
8 Oct 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespreek hulle taksering van ‘n regsrekening.
1 Oct 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Wikus Fourie, Hoof Uitvoerende Beampte van Old Mutual Private Wealth. In dié episode bespreek hulle inflasie en hoe dit Namibiese huishoudings raak.
10 Nov 30 min