Landboumark Voorslag: Episode 12 - Work Accident Support
Loading player...
In episode 12 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe Stephan Pietersen van Work Accident Support boere help om hul administrasie van die Vergoedingsfonds ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Coida) reg te doen. Die klem is veral op plase met pakhuise, waar die korrekte klassifikasie mettertyd groot besparings kan meebring.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.