
Jong Namibiër Van Die Week - James Langford
Loading player...
James Langford is gekies om Namibië by die Dakar 2026 Spele teverteenwoordig as n Driekamp atleet, en is Nova't Sê Die Jeug se eerste Jong Namibiër Van Die Week.

