ONDERHOUD | Wat's Die Storie?

Loading player...
Tydens die 'Wat's Die Storie?'-segment op HartklopFM, as deel van ons Uit Die Vere-program, kry ons die antwoorde op jou vrae en bepreek die aktuele kwessies van die dag aan.
In dié onderhoud gesels Tammy Kleinhans met Tiaan Bazuin, Hoof Uitvoerende Beampte van die Namibiese Aandele Beurs (NSX), oor komende veranderinge by die NSX.
9 Sep Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle beslote korporasies (CC's).
18 Jun 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Wikus Fourie, Hoof Uitvoerende Beampte van Old Mutual Private Wealth. In dié episode bespreek hulle bedrogspulle (scams).
15 Sep 29 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle vennootskappe.
11 Jun 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels in dié episode met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. Hulle bespeek besigheidregskwessies wat eenmansaak-ondernemings betref.
28 May 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Floris Bergh, 'n ekonoom verbonde aan Capricorn Asset Management. Hulle bespreek sogenaamde meganeigings - neigings wat op hierdie stadium reg oor die wêreld en veral vir 'n ruk lank in die ekonomiese wêreld en…
8 Sep 30 min