Marius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help om hibriede jongmense te begelei.
Marius Schoombie gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping.
Francois Maritz gesels vandag oor iets wat die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, duidelik toon: familie is nie net belangrik nie, maar die kern van vertroue en invloed vir Generasie Alfa.
Lisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.