
Mense gee werklik nog om
Loading player...
Boeta Swart kom deel met Pulane Nel-Sekepe die goeie en blye nuus dat mense werklik nog omgee, en altyd bereid is om te help en te deel. Hy vertel van die wonderlike vrygewigheid wat hul die afgelope ruk beleef, met mense wat letterlik in weelde aandra na hulle toe. Daar waar hulle dit nie kan gebruik nie, kan hul weer aanstuur na ander organisasies toe wat ook in nood is vir hulp.
Dankie Bloemfontein en omgewing, vir jul vrygewigheid.
Dankie Bloemfontein en omgewing, vir jul vrygewigheid.

