
Die Bybel vir alle Mense
Loading player...
Johan Grobler vertel ons van die besondere bediening om stem-Bybels beskikbaar te stel vir mense oral oor die Afrika-kontinent. Megavoice Africa se hele bediening is daarop gerig om die Bybel in soveel as moontlik tale in stemvorm beskikbaar te stel. Hierdie gesprek is hulle storie, en die wonderlike getuienisse wat plaasvind wanneer mense die Woord van God in hulle eie taal kan hoor!





