Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53

Loading player...
Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van
droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat
daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53
20 Aug 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Charl Havenga - SPREUKE 13:20

Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20
11 Sep 1AM 2 min