Weird Wide Web – Suid-Koreaanse restauranteienaar dalk tjoekie toe oor mier-nagereg

Loading player...
Die eienaar van ’n restaurant met twee Michelin-sterre in Suid-Korea kan tot ’n jaar tronkstraf opgelê word nadat hy eters ’n nagereg met swart miere bedien het.
5 Aug 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min