Generasie Alfa en Geloof

Loading player...
Lisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk. 
3 Aug Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gen Alfa sê: " Geloof ook aanlyn"

Marius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help om hibriede jongmense te begelei.
9 Sep 5 min

Groener kategese

Marius Schoombie gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping.
2 Sep 8 min

Gen Alfa sê: "Mentors gesoek!"

Annelet Slazus gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel dat jy regtig gehoor word?
26 Aug 5 min