ONDERHOUD | Ekonomiese gesprek

Loading player...
Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, gesels oor inflasie wat stadiger toeneem en wat die inflasieverwagtinge vir die res van die jaar is. Sy gesels ook oor beleggings in onseker tye.
28 Jul Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle CC’s, maatskappye, lede- en aandeelhouerooreenkomste.
23 Jul 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle vennootskapooreenkomste.
16 Jul 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle voort belasting wat Namibiese besighede direk en indirek raak.
9 Jul 30 min

ONDERHOUD | Gemeenskapspersoonlikheid

HartklopFM het elke weeksdag ‘n Gemeenskapspersoonlikheid waartydens ons prominente persone in ons plaaslike gemeenskap en oor die grense heen beter leer ken. Wie is die persoon agter die naam? In dié onderhoud gesels Andries Mouton met sanger en liedjieskrywer, Anna Davel, as deel van ons Gemeenskapspersoonlikheid-segment tydens die Gemeenskapsuur op…
27 Sep 46 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle belasting wat Namibiese besighede direk en indirek raak.
2 Jul 30 min