
Husse met lang ore - Kreatiwe Kreature S02E05
Loading player...
Hulle duik altyd op waar daar ‘n geheim gebou word, of waar ‘n nuuskierige agie te veel vrae vra. Hulle is eg Afrikaans, en jy kry hulle oral waar jy kinders kry wat wil weet wat aangaan.
Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Hus met lang ore.
Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Hus met lang ore.





