
Uitvoerende Burgemeester van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, Ald. (Dr) Elna von Schlicht
Loading player...
Vrouemaand is om die draai, en een van die hoogtepunte op die plaaslike kalender is die Kaapse Wynland se Fenomenale Vroue-toekennings.

