DR RAYMOND LOMBARD | 28 Jaar van Impak

Loading player...
Vir 28 jaar lank was Dr Raymond Lombard ’n konstante stem van hoop, waarheid en geloof op die luggolwe van Radio Tygerberg104fm. Die Real Brekfis span gesels met dr. Raymond oor sy nuwe seisoen in sy lewe.
Dankie van Radio Tygerberg - jou lewe getuig van iemand wat skaamteloos God se Woord verkondig het.

#RadioTygerberg104fm
#104Fm #drRaymondLombard
15 May 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes