
HASS Group (Oorinstituut in Bloemfontein): Izari van der Merwe
Loading player...
Yolanda en Izari, ’n oudioloog van die Oorinstituut in Bloemfontein, gesels oor iets wat dalk nie altyd op die plaas se prioriteitslys is nie – maar definitief moet wees: jou gehoor.





