
Weird Wide Web: Nobelpryswenner waarsku teen uitsterwing weens kernoorlogdreigemente en KI
Loading player...
David Gross, ’n 85-jarige fisikus wat die Nobelprys in 2004 gewen het, het onlangs sy kommer in ’n onderhoud oor die toekoms van die wêreld gedeel.


