Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Johan Kotzé

Loading player...
Johan Kotzé, Hoof uitvoerende beampte van Agri SA, gesels met kongresgangers oor die toekoms en doel van georganiseerde landbou.

Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het.

Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

 
26 Sep 2024 Afrikaans South Africa Business · Education

Other recent episodes

Ginkel Jordaan: Die Geheim van ’n Next-Level Melkboer

Wat onderskei ’n goeie melkboer van ’n melkboer wat werklik sy boerdery na die volgende vlak neem? In hierdie episode gesels ons met Ginkel Jordaan oor die krag van samewerking in die landbou, die belangrikheid van produksiesyfers en hoe boere hul grootste uitdagings kan identifiseer en oorkom. Suksesvolle melkboerdery gaan…
12 Oct 1 hr 02 min

Episode 2: Buhle Farmers Academy

Die Buhle Farmers Academy is ‘n unieke, nie-winsgewende organisisasie wat jong, opkomende boere prakties oplei, by hulle Delmas-kampus wat bykans 180ha beslaan, om susksesvol en volhoubaar te wees in die landboubedryf. Buhle help hierdie jong landboukundiges as’t ware om die ‘gawe’ van boerdery ten volle te ontdek, aldus die instansie…
31 Jan 2020 51 min

Agri SA Kongres 2019: Thoko Didiza

Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het begrip vir die diepgaande probleme wat die landbousektor tans in die gesig staar; probleme as gevolg van die erge droogte, wat heelwat boere in sak en as laat sit, en dit lei uit die aard van die saak tot geweldige negatiewe…
18 Nov 2019 46 min

Episode 11: Kallie Carlsen van Paratus Suid Afrika

The Tornadoes, ‘n Britse popgroep van die Sestigerjare, het in 1962 ‘n futuristiese Nr 1-treffer gehad met hulle enkelsnit, ‘Telstar’,wat verwys na een van die eerste kommunikasie-satelliete wat ooit gelanseer is. Soos Kallie Carlsen egter verduidelik, is kommunikasie-satelliete lank reeds nie meer futuristies nie. Kallie is die besturende direkteur van…
6 Oct 2020 1 hr 22 min

Loodsepisode 1: John Deere Afrika Potgooi

Die wêreld en besigheid verander voortdurend, en teen & 'n snelle pas. Ons kernwaardes staan egter vas... Dit is die besigheidsfilosofie van John Deere, landbou-, konstruksie- en bosbou-masjinerie reus van die VSA. En, dis presies die uitgangspunt wat die sleutel tot John Deere se voortgesette sukses was oor die afgelope…
29 Jan 2020 43 min