
“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Lucas Lessing
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Lukas Lessing, ‘n boer in die Senekal/Marquard/Ladybrand distrik wat die 2023 Jongboer van die jaar was, oor hoekom hy besluit het om AgriSeker te kontak.

