Episode 60 | ‘Ons moes uiting gee oor wat dit beteken om in Jesus Christus te glo, Hom na te volg en wat dit beteken om
Loading player...
Die Belydenis van Belhar se uitkringeffek is veel wyer as die woongebied op die Kaapse Vlakte waarna die dokument vernoem is. Veertig jaar later praat die sentrale tema van versoening in Christus steeds met die harte van kerkleiers regoor die wêreld.
In hierdie episode van Kollig herbesoek Heléne Meissenheimer die ontstaansgeskiedenis en die teologie van die Belydenis van Belhar. Sy praat met Prof Allan Boesak, wat moderator was van die sinode wat dit in 1986 as volwaardige belydenisskrif van die destydse NG Sendingkerk (vandag Verenigende Gereformeerde Kerk) aanvaar het.

Chapters
- 02:11 Kyk terug op sy ervaring van hierdie belydenis se geskiedenis
- 04:00 Regverdiging van apartheid vanuit Bybel was traumaties
- 06:48 Protesoptrede en druk van binne
- 07:17 Apartheid kom uit NG Kerk se sendingbeleid
- 11:20 Kerk en Samelewing in 1986 ens
- 14:25 Kerkvereniging moet grootliks nog gebeur
- 19:58 Die VGK het weggedwaal van Belhar
- 21:15 Altwee kerke moet eerlik wees