Weird WIde Web: Britse maatskappy verbied verjaardagkoeke in kantoor!

Loading player...
Die maatskappy sê die groeiende risiko's rondom allergieë, voedselveiligheid en wetlike verantwoordelikheid – veral wanneer kos tuisgemaak is of van onbekende bronne ingebring word – is die rede hiervoor.
22 Apr 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min