Feel Good Friday: Ontmoet Poncho, die polisiehond wat lewens wil ‘red’

Loading player...
Ontmoet Poncho, ’n polisiehond van Madrid se munisipale polisie, wat ’n internetstorm ontketen het nadat hy sy lewensredding-“vaardighede” gewys het … of minstens ’n baie geesdriftige poging aangewend het.
17 Apr 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min