Episode 59 | ‘Ons het in tye van oorlog nodig om die stemme van slagoffers te hoor’ - Prof Stephan Joubert

Loading player...
Die gemak waarmee sommige in die VSA sowel as elders oorlogsverwysings uit die Bybel aanhaal om die huidige konflik in die Midde-Ooste te regverdig, laat vele Christene die wêreld oor ongemaklik...

Ons praat hieroor met die teoloog en skrywer, prof Stephan Joubert.
Chapters
  • 00:55 Hoe moet 'n mens die strydlustigheid en vergeldingslus wat mens dikwels in die Ou Testament lees, verstaan? Deur die lens van die Nuwe Testament of in isolasie?
  • 04:22 Israel is ’n spilpunt …
  • 07:54 President Donald Trump op sosiale media
  • 12:23 Is daar tye wanneer Christene tog aan oorlog moet deelneem?
  • 17:18 Ons en hulle - ‘Ons ontmenslik mekaar’
  • 19:55 Wat is jou ankers in hierdie tyd?
15 Apr Afrikaans South Africa Christianity · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Kollig episode 56 | | Wie gee om vir die een wat omgee?

Onderwysers, maatskaplike werkers en predikante moet so opgelei word dat hulle weerbaar is vir trauma. “Ons moet hulle die toerusting gee om ’n veilige hawe te wees en nie self uit te brand nie.” Só sê die rektor van Hugenote Kollege, prof Retha Bloem. Sy vertel in hierdie episode van…
4 Mar 10 min