
Is baklei goed vir ek en my maat?
Loading player...
Om te baklei is om te kommunikeer - as ons dit mooi en reg doen - goeie baklei is goeie kommunikasie. Madeleen en Pulane gesels hierdie week oor baklei en konflik in 'n verhouding. Baklei, op die regte manier, is 'n gesonde deel van 'n verhouding. Ons hoef nie bang daarvoor te wees nie, want wanneer ons goed baklei, leer ons mekaar beter ken.

