Geweld en afpersing | Johann Ferreira (HUB Interkaap)

Loading player...
Die Real Brekfis het gesels met die Hoof Uitvoerende Beampte van InterKaap, Johann Ferreira. Interkaap het die onlangse arrestasies van sewe verdagtes wat glo betrokke is by afpersing, intimidasie en geldwassery in die langafstand-vervoerbedryf verwelkom, maar sê dit is net die begin. Volgens Interkaap is daar vir jare ’n georganiseerde netwerk van geweld, afpersing en samewerking wat die busbedryf teister, en hulle glo die volle netwerk moet nog ontbloot word. Intussen het passasiers, bestuurders en die maatskappy self ’n baie hoë prys betaal weens aanvalle, intimidasie en geweld. , oor die onlangse
2 Apr 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST

Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken. 'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏 #GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
22 Jul 3AM 10 min

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min