Solidariteit Helpende Hand - Anton Olwage gesels met Christia Potgieter oor Maatskaplikewerkersdag 18-03-26

Loading player...
Gister, 17 Maart, was Internasionale Maatskaplikewerkersdag – ’n dag waar daar wêreldwyd erkenning gegee word aan die mense wat dikwels agter die skerms werk om gemeenskappe te help bou en herstel. Vandag het Anton Olwage gesels met Christia Potgieter van Solidariteit Helpende Hand oor die belangrike rol wat maatskaplike werkers speel.
18 Mar Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 18-03-26

In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie…
18 Mar 8 min