
80 jaar jonk en 'n splinternuwe hoofstuk! 🎤 Anton Goosen deel sy opwindende nuus met die Good Morning Breakfast
Loading player...
Wie sê jy kan nie in beseringstyd nog 'n drie druk nie? 🏉 Ons het met die een en enigste Anton Goosen gesels oor die skuif van rock 'n roll na wiegeliedjies. Op 80 is hy reg vir doeke en droom-musiek!





