Kollig Episode 57 | ‘Jesus het Sy hande vuil gemaak en dis wat die kerk moet doen - Nico Simpson
Loading player...
Die ideale gemeente is een waar gebroke mense voel hulle kan behoort.
Só vertel dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van Bybel-Media. In hierdie gesprek vir Kerkbode Kollig vertel hy meer oor wat ’n vraelys oor geloofstyle vir hom duidelik gemaak het oor wat lidmate in ’n gemeente soek.
Ook wat hulle nie soek nie.
Hy sê uit 900 mense se terugvoer is dit vir hom baie helder predikante moet mense ontmoet daar waar hulle in hulle geloofsreis is.
* Kerkbode is 'n publikasie van Bybel-Media.