Anton Olwage gesels met Willie Spies, die Vryheidsfront Plus se burgemeesterskandidaat vir Tshwane in die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. Hy praat ook oor sy terugkeer na die politiek ná jare in die siviele samelewing en waarom hy glo samewerking tussen gemeenskappe, besighede en die regering nodig is om Tshwane te verbeter.
In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
Anton Olwage met Marlene Jordaan oor Pretoria se Relay for Life – Rise Together Against Cancer, wat op 14 en 15 Maart 2026 by Touk Trek Park plaasvind. Marlene vertel meer oor die doel van die geleentheid, die rol van gemeenskappe en hoe spanne saamstaan om kankerbewusmaking te bevorder en…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.