Weird Wide Web – Nagmuise so amper deel van Britse intelligensiediens

Loading player...
Vergeet poligrawe. Daar was ’n tyd toe Brittanje se binnelandse intelligensiediens dit glo oorweeg het om nagmuise te gebruik as deel van ’n leuenverklikkertoets.
4 Mar 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min