Clement Martin - OPENBARING 21:5

Loading player...
En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En Hy het aan
my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar.
OPENBARING 21:5 AFR53
3 Mar 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - 1 JOHANNES 1:9

As ons egter ons sondes bely, Hy is betroubaar en regverdig om ons sondes te vergewe en ons skoon te maak van alles wat verkeerd is. 1 JOHANNES 1:9 NLV
16 Jul 1AM 1 min

Lucio Basson - KLAAGLIEDERE 3:22

Deur die Here se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. KLAAGLIEDERE 3:22 NLV
15 Jul 1AM 1 min

Mariette Loubser - 1 KORINTIËRS 1:9

God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by sy woord. Dit is tog Hý wat julle geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met sy Seun, Jesus Christus ons Here, te deel. 1 KORINTIËRS 1:9 NLV
13 Jul 1AM 1 min